"The Book", rugby supremacy and the Italian connection during the Second World War

被引:0
作者
Van Der Merwe, Floris J. G. [1 ]
机构
[1] Univ Stellenbosch, Dept Sportwetenskap, ZA-7600 Stellenbosch, South Africa
关键词
Second World War; Rugby; South Africa; New Zealand; Italy; The Book; Piet Theron;
D O I
暂无
中图分类号
C [社会科学总论];
学科分类号
03 ; 0303 ;
摘要
Nuwe inligting oor rugby onder die Suid-Afrikaners tydens die Tweede Wereldoorlog het na yore gekom. Dit het meestal betrekking op die verhouding tussen die Suid-Afrikaners en die Nieu-Seelanders en veral tydens die einde van die oorlog in Italie. Die kwaai wedywering tussen die twee rugbyspelende lande het tot "The Book" aanleiding gegee. Die "boek" moes die opponente van rugby leer en daar is selfs die wens uitgespreek dat dit 'n trofee tussen die twee nasies moes word. Behalwe die Suid-Afrika/Nieu-Seeland-verhouding, het Suid-Afrika ook baie gedoen om rugby in Italie te bevorder. Piet Theron van die S.A. Gesantskap het voor die oorlog 'n groat rol hierin gespeel en tydens die oorlog is wile wedstryde teen hulle gespeel, afrigting is onder hulle gedoen en nuwe spelfasette (soos die 3-4-I-skrumformasie) is oorgedra. Die waarde van sport in hierdie omstandighede, en in hierdie geval rugby, moet nie onderskat word nie. Dit het ledigheid teengewerk en so die soldate se goeie geestesgesondheid verseker asook sosiale samehorigheid bewerkstellig. Gesonde internasionale verhoudings (soos met Nieu-Seeland) het hieruit voortgevloei. Terwyl die oorlog 'n einde gemaak het aan baie soldate se rugbyloopbane, het dit weer die geleentheid geskep vir nuwe opkomende sterre.
引用
收藏
页码:129 / 138
页数:10
相关论文
共 28 条
  • [1] BROWN J.A., 1991, Retreat to Victory: a Springbok's diary in North Africa: Gazala to El Alamein, 1942
  • [2] Dobson P., 1996, RUGBYS GREATEST RIVA
  • [3] GREYVENSTEIN C, 1978, SPRINGBOK SAGA PICTO
  • [4] IMPIGLIA M, 2009, PRIVATE E POS AAN FL
  • [5] KROS J., 1992, War in Italy: with the South Africans from Taranto to the Alps
  • [6] McCarthy Tony, 1989, WAR GAMES STORY SPOR
  • [7] MIRWIS S, 1943, OUTSPAN, V34, P31
  • [8] SWANEPOEL P, 1949, BOOK
  • [9] TURNER A, 1989, SA WEERMAG RUGBY ONS
  • [10] VAN DER MERWE F.J.G., 1999, S.A. Soldate en hul sport